BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//Sonika Krüger - ECPv5.1.0//NONSGML v1.0//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
X-WR-CALNAME:Sonika Krüger
X-ORIGINAL-URL:https://sonikakruger.com
X-WR-CALDESC:Events for Sonika Krüger
BEGIN:VTIMEZONE
TZID:Europe/Helsinki
BEGIN:DAYLIGHT
TZOFFSETFROM:+0200
TZOFFSETTO:+0300
TZNAME:EEST
DTSTART:20190331T010000
END:DAYLIGHT
BEGIN:STANDARD
TZOFFSETFROM:+0300
TZOFFSETTO:+0200
TZNAME:EET
DTSTART:20191027T010000
END:STANDARD
END:VTIMEZONE
BEGIN:VEVENT
DTSTART;TZID=Europe/Helsinki:20190810T083000
DTEND;TZID=Europe/Helsinki:20190810T113000
DTSTAMP:20260525T223843
CREATED:20190802T090744Z
LAST-MODIFIED:20190802T090923Z
UID:2783-1565425800-1565436600@sonikakruger.com
SUMMARY:Ek: Net Mooier
DESCRIPTION:Ek: Net Mooier is ‘n werkswinkel vir vroue wat mooier wil lyk en voel. Ek werkswinkel vir vroue wat meer wil hê in ‘n daaglikse lewe en bestaan. Wat die wêreld mooier wil maak omdat sy daarin is. \nPhoto by Tembela Bohle from Pexels \nOns almal ken die storie van die lelike eendjie\, wat eintlik die beeldskone swaan was. \n👩🏽 Het jy ‘n kas vol klere met niks om aan te trek nie? \n👩🏽 Voel jy in die oggende soos ‘n lelike eendjie? \n👩🏽 Staan jy elke oggend voor die spieël en wonder by jouself hoe met ek myself grimeer vandag? \nDan is hierdie werkswinkel vir jou! \nKoop jou kaartjie hier > > > \n  \nHierdie werskwinkel gaan jou help om : \n❤️ Jouself beter te verstaan \n❤️ Te weet watter komplimenterende kleure jy moet aantrek \n❤️ Hoe jy kan grimeer en jou hare kan stileer (sommer vining-vinnig) \n❤️ Jou liggaamsvorm in ag te neem wanneer jy aantrek \n❤️ Jou klerekas te beplan sodat jy nooit weer voor ‘n vol kas klere hoef te staan nie \n  \nEk: Net mooier is ‘n werkswinkel wat elke vrou ten minste een keer in haar lewe moet bywoon. \nJy kan jou kaartjie hier koop > > > \n  \nMiskien voel jy vandag soos die lelike eendjie\, moedeloos oor jou gewig. Moedeloos oor jou styl. Sommer net verveeld met hoe jy lyk en voel. Dan nooi ek jou uit\, kom woon die werkswinkel by en kom verander in die beeldskone swaan wat jy werklikwaar is. \n  \nKom leer meer oor jou liggaam se vorm en kleur. Velsorg en grimering en alles anders wat mooi en vroulik is. \n  \nHier is die skakel om jou kaarjie aanlyn te koop > > > \n\n\n	Related\n
URL:https://sonikakruger.com/event/ek-net-mooier/
CATEGORIES:Inspire,Uplift
ATTACH;FMTTYPE=image/jpeg:https://sonikakruger.com/wp-content/uploads/2019/08/pexels-photo-1884582.jpg
ORGANIZER;CN="Sonika%20Kr%C3%BCger":MAILTO:sonika@sonikakruger.com
END:VEVENT
END:VCALENDAR