
- This event has passed.
Ek: Net meer effektief
17 August 2019 @ 8:30 am - 10:30 am UTC+2
549r
Die lewe is so gejaagd en oorweldigend. Te veel dinge en te min ure.
🕰 Word jy ook elke dag deur die horlosie gedryf?
🕰 Is jou “to-do” lysie langer as jou dagboek bladsy?
🕰 Is jou grootste begeerte om net meer tyd in jou dag te hê?
Koop dan jou Ek: net meer effektief kaartjie hier > > >
Hierdie werkswinkel is vir elke vrou wat uit balans uit voel. Dit is geskep om jou te help om orde, balans, harmonie en ritme in jou dag te hê.
Kom gesels saam oor jou grootste uitdagings oor tyd en tydbestuur.
Koop jou kaartjie hier > > >
Om meer effektief te leef beteken dat jy kalmer en in beheer voel. Effektiwiteit is die gevoel van vastigheid, ‘n skoon kop en ‘n diep motivering om jou take aan te pak. Dit beteken jy het balans en harmonie in jou lewe.
‘n Meer effektiewe lewenstyl raak al hoe belangriker in die tyd waarbinne ons leef. Hierdie gejaagde lewe, vra ‘n diep vastigheid en oortuiging in jouself. Kry jou kaartjie vir Ek: net meer effektief hier > > >
Jy wil nie uitmis nie!