Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Ek: Net Mooier

10 August 2019 @ 8:30 am - 11:30 am UTC+2

549R

Ek: Net Mooier is ‘n werkswinkel vir vroue wat mooier wil lyk en voel. Ek werkswinkel vir vroue wat meer wil hê in ‘n daaglikse lewe en bestaan. Wat die wêreld mooier wil maak omdat sy daarin is.

Photo by Tembela Bohle from Pexels

Ons almal ken die storie van die lelike eendjie, wat eintlik die beeldskone swaan was.

👩🏽 Het jy ‘n kas vol klere met niks om aan te trek nie?

👩🏽 Voel jy in die oggende soos ‘n lelike eendjie?

👩🏽 Staan jy elke oggend voor die spieël en wonder by jouself hoe met ek myself grimeer vandag?

Dan is hierdie werkswinkel vir jou!

Koop jou kaartjie hier > > >

 

Hierdie werskwinkel gaan jou help om :

❤️ Jouself beter te verstaan

❤️ Te weet watter komplimenterende kleure jy moet aantrek

❤️ Hoe jy kan grimeer en jou hare kan stileer (sommer vining-vinnig)

❤️ Jou liggaamsvorm in ag te neem wanneer jy aantrek

❤️ Jou klerekas te beplan sodat jy nooit weer voor ‘n vol kas klere hoef te staan nie

 

Ek: Net mooier is ‘n werkswinkel wat elke vrou ten minste een keer in haar lewe moet bywoon.

Jy kan jou kaartjie hier koop > > >

 

Miskien voel jy vandag soos die lelike eendjie, moedeloos oor jou gewig. Moedeloos oor jou styl. Sommer net verveeld met hoe jy lyk en voel. Dan nooi ek jou uit, kom woon die werkswinkel by en kom verander in die beeldskone swaan wat jy werklikwaar is.

 

Kom leer meer oor jou liggaam se vorm en kleur. Velsorg en grimering en alles anders wat mooi en vroulik is.

 

Hier is die skakel om jou kaarjie aanlyn te koop > > >

Details

Date:
10 August 2019
Time:
8:30 am - 11:30 am
Cost:
549R
Event Categories:
,
Event Tags:
, , , , ,

Organiser

Sonika Krüger
Phone:
0826922035
Email:
sonika@sonikakruger.com
Website:
www.sonikakruger.com