Ek: Net meer effektief
Ek: net meer effektief is ‘n werkswinkel vir vroue wat meer balans, orde, ritme en harmonie in hulle lewens hê. In die gejaagde tyd waarin ons leef is dit so belangrik vir persoonlike welstand om vrede vir die gemoed te hê.

Ek: Net Mooier is ‘n werkswinkel om jou te help om mooier te wees omdat jy weet hoe en wat om aan te trek, omdat jy die vaardigheid om jouself te grimeer en te stileer sodat jy elke dag op jou mooiste en beste kan lyk en voel.