Ek: Net meer effektief
Ek: net meer effektief is ‘n werkswinkel vir vroue wat meer balans, orde, ritme en harmonie in hulle lewens hê. In die gejaagde tyd waarin ons leef is dit so belangrik vir persoonlike welstand om vrede vir die gemoed te hê.